Kantoorwerkers se menings oor 'n volhoubaarheidsapp
Die studie poog om die sienings van kantoor werknemers te verkry oor die voorgestelde toepasssing vir volhoubaarheid, wat hulle sal help deur daaglikse omgewingsvriendelike roetines in die werkplek te volg en te ontwikkel.