BABORA AFLEWERDIENS

‘n Nuwe en innoverende manier om kruideniersware van kruidenierswinkels te ontvang sonder om jou huis te verlaat. Hierdie opname is om uit te vind hoe kliënte die diens waardeer en om kliënte se menings te hê.

Opname resultate is publiek beskikbaar

Hoe oud is jy?

Wat is jou beroep?

Hoe gereeld doen jy inkopies?

Gebruik jy afleweringsdienste?

Geniet jy afleweringsdienste?

Het jy van Babora aflewerdiens gehoor?

Wat is jou mening oor Babora? Is dit goed of sleg?

Is jy gemaklik met die betalingspatroon?

Hoe sou jy die terugkeerbeleid van Babora beoordeel?

Terugkeerbeleid
Uitstekend
Goed
Sleg

Is die afleweringspersoneel vriendelik of onbeskof?

Is die afleweringstyd akkuraat?

Kry jy wat jy bestel?

Gee jy 'n fooi aan die afleweringspersoneel?

Is jy oor die algemeen tevrede met die diens?

Is daar 'n beperking soos ouderdom wanneer jy bestel?

Kry jy afslag wanneer jy meer items bestel?