Bewustheid skep oor kinderseksuele misbruik

Dit is 'n informele opname oor kinderseksuele misbruik vir my klasopdrag. Hoop jy sal vry voel om die vrae te beantwoord.

Resultate is publiek beskikbaar

Het jy ooit 'n ervaring gehad van seksuele misbruik?

Op watter ouderdom het jy dit ervaar?

Watter verhouding het jy met hom/haar gehad?

Was hy/sy 'n vertroude persoon vir jou familie?

Het jy ooit oor die voorval met enige van jou familielede of enige naaste gedeel?

Waarom het jy nie oor die voorval gedeel nie

Dink jy dat opvoeding en bewustheid oor kinderseksuele misbruik in ons land nodig is

Asseblief noem jou geslag