Bottle-soap dispenser

Wat dink jy van die idee om seep in 'n alkohol bottel te hê ?

  1. dit is 'n lekker attribuut.
  2. awesome
  3. things
  4. baie innoverend
  5. lekker idee
  6. nie vir my nie
  7. lekker idee
  8. dit is snaaks en 'n keer iets anders, ek vind dit 'n lekker dekorasie.
  9. nice
  10. ek verstaan eintlik nie die idee nie, miskien is nagklubs of kroeë geïnteresseerd.