Bottle-soap dispenser

Wat dink jy van die idee om seep in 'n alkohol bottel te hê ?

  1. 原始的
  2. original
  3. dit is interessant en anders
  4. die bottel lyk lekker, stylvol maar met 'n dik knipoog.
  5. dit is oorspronklik.
  6. op sigself 'n lekker/ grappige idee.
  7. oorspronklik!!
  8. ek dink dit is nie 'n goeie idee nie.
  9. ek dink die idee is goed, maar wat van die etiket as water en/of seep daarop is?? ek dink dit is nie waterdig nie en lyk dan nie goed nie.
  10. okay