CFL Skild Ontwerp & Woordkeuses

Span, ons het julle hulp nodig om CFL se leuse vir 2015 te besluit. Kies asseblief julle gunsteling skildontwerp en julle twee gunsteling leuses.

Vraelysresultate is slegs beskikbaar vir die vraelys se outeur

Kies julle gunsteling van die twee skilde hieronder. ✪

Kies julle gunsteling van die twee skilde hieronder.

Help ons dan om die woorde op ons skild te besluit deur julle twee gunsteling slagspreuke hieronder te kies. ✪

Kies net julle Top 2

Gebruik asseblief die spasie hieronder om enige kommentaar te skryf of julle eie idee te deel.