Cybermisdaad en privaatheid

Wat moet ons doen om veilig op die internet te voel?

  1. chat
  2. stuur nie jou naakte foto vir vreemde ouens nie.
  3. ons moet probeer om ons identiteit te verberg of nie te wys nie.
  4. plaas nie persoonlike goed aanlyn nie.
  5. ons kan niks doen nie, want die internet is oral en hulle beheer ons.