Cybermisdaad en privaatheid

Wat moet ons doen om veilig op die internet te voel?

  1. meer bewustheid veldtog
  2. no spam
  3. na
  4. die internet is 'n wonderlike uitvinding. dit het al die interessante dinge wat in die wêreld gebeur, reg in mense se huise gebring. jy kan speletjies speel met ander kinders wat aan die ander kant van die wêreld woon, mense ontmoet wat jy normaalweg nooit sou ontmoet nie en omtrent enigiets uitvind, alles met 'n klik van 'n muis.
  5. om 'n behoorlike vuurmuur te gebruik
  6. maak al ons sosiale media profiele privaat, deel nie te veel persoonlike inligting oor onsself aanlyn nie, wees versigtig oor met wie ons ons inligting deel, gebruik slegs veilige webwerwe met 'n goeie maatskappy reputasie.
  7. happy
  8. dit is 'n goeie een
  9. hou jou persoonlike inligting vir jouself en bly weg van verdagte webwerwe.
  10. gebruik privaatheidsbeleide
  11. chat
  12. stuur nie jou naakte foto vir vreemde ouens nie.
  13. ons moet probeer om ons identiteit te verberg of nie te wys nie.
  14. plaas nie persoonlike goed aanlyn nie.
  15. ons kan niks doen nie, want die internet is oral en hulle beheer ons.