Wat moet ons doen om veilig op die internet te voel?
meer bewustheid veldtog
no spam
na
die internet is 'n wonderlike uitvinding. dit het al die interessante dinge wat in die wêreld gebeur, reg in mense se huise gebring. jy kan speletjies speel met ander kinders wat aan die ander kant van die wêreld woon, mense ontmoet wat jy normaalweg nooit sou ontmoet nie en omtrent enigiets uitvind, alles met 'n klik van 'n muis.
om 'n behoorlike vuurmuur te gebruik
maak al ons sosiale media profiele privaat, deel nie te veel persoonlike inligting oor onsself aanlyn nie, wees versigtig oor met wie ons ons inligting deel, gebruik slegs veilige webwerwe met 'n goeie maatskappy reputasie.
happy
dit is 'n goeie een
hou jou persoonlike inligting vir jouself en bly weg van verdagte webwerwe.
gebruik privaatheidsbeleide
chat
stuur nie jou naakte foto vir vreemde ouens nie.
ons moet probeer om ons identiteit te verberg of nie te wys nie.
plaas nie persoonlike goed aanlyn nie.
ons kan niks doen nie, want die internet is oral en hulle beheer ons.