Die belangrikheid van grondbedekking en hul voordele vir menslike welstand

Welkom by ons opname,

Die doel van hierdie opname is om die goedere, dienste en waardes van die landskap te identifiseer wat belangrik is
vir menslike welstand. Goedere, dienste en waardes is voordele wat ons uit die natuur ontvang. 

Ekosisteemdienste is die baie en uiteenlopende voordele wat mense vrylik uit die natuurlike omgewing en uit behoorlik funksionerende ekosisteme verkry. Sulke ekosisteme sluit landbou, woude, graslande, akwatiese en mariene ekosisteme in.

Hierdie opname sal ongeveer 10 minute neem.

Hierdie opname is deel van die FunGILT-projek wat deur LMT gefinansier word (Projeknommer P-MIP-17-210)

Dankie dat jy aan ons opname deelgeneem het!

Die belangrikheid van grondbedekking en hul voordele vir menslike welstand
Opname resultate is publiek beskikbaar

Wat is jou geslag? ✪

Wat is jou ouderdom? ✪

Watter vlak is jou opvoeding? ✪

1. Hoe belangrik is die volgende dienste en voordele wat uit die landskap gelewer word vir jou?

Die Litause landskap bied baie dienste en voordele vir menslike welstand, asseblief beoordeel die belangrikheid van die volgende voordele wat die natuur vir jou welstand bied. 1 = nie belangrik nie en 5 = baie belangrik
1
2
3
4
5
Inspirasie
Sin van plek
Vermaak en ekotoerisme
Onderwys en kennis
Gesondheid
Geestelike en godsdienstige waardes
Kulturele erfenis waardes
Kos - selfonderhoudende landbou
Kos - vissers
Kos - kommersiële produksie
Wilde kos (Jagt)
Wilde kos (selfonderhoud)
Natuurlike medisyne (kruie)
Vars water
Water energie
Water vervoer
Wind energie
Sonenergie
Bio-energie
Grond energie
Brandstof (Gas ens)
Textiel en papier vesel
Biochemiese en genetiese hulpbronne
Minerale hulpbronne
Voer (kos vir diere)
Hout (hout bosprodukte)
Nie-hout bosprodukte

2. Watter ekosisteemdienste is belangrik vir jou welstand? (Deel 2) ✪

Landskappe bied baie funksies en ekosisteemdienste, asseblief beoordeel hoe belangrik die volgende dienste is vir jou welstand. 1 = nie belangrik nie en 5 = baie belangrik
1
2
3
4
5
Plaaslike klimaatregulering
Globale klimaatregulering
Lugkwaliteit regulering
Water suiwering en waterbehandeling
Water en oorstroming regulering
Genetiese diversiteit
Siektes regulering
Plage regulering
Natuurlike gevare regulering
Erosie en grond regulering
Bestuiwing
Fotosintese
Saadverspreiding
Geluidsregulering
Water siklusse
Nutrient siklusse
Flora en fauna (diere en plante)
Spesie habitatte
Natuurlike versteurings (sluit vuur, oorstromings, storms, gevalle bome en ander in)

3.1. Hoe belangrik is jong bosareas vir jou welstand? ✪

Jong bos 0-20 jaar oud
3.1. Hoe belangrik is jong bosareas vir jou welstand?

3.2. Hoe belangrik is middeljarige loofbome vir jou welstand? ✪

Loofbos (20-70 jaar oud)
3.2. Hoe belangrik is middeljarige loofbome vir jou welstand?

3.3. Hoe belangrik is ou loofbome vir jou welstand? ✪

Ou loofbos (>70 jaar oud)
3.3. Hoe belangrik is ou loofbome vir jou welstand?

3.4. Hoe belangrik is middeljarige dennebome vir jou welstand? ✪

Middeljarige dennebome (20 - 70 jaar oud)
3.4. Hoe belangrik is middeljarige dennebome vir jou welstand?

3.5. Hoe belangrik is ou dennebome vir jou welstand? ✪

Ou dennebos (>70 jaar oud)
3.5. Hoe belangrik is ou dennebome vir jou welstand?

3.6. Hoe belangrik is middeljarige sparbome vir jou welstand? ✪

Middeljarige sparbos (20 - 70 jaar oud)
3.6. Hoe belangrik is middeljarige sparbome vir jou welstand?

3.7. Hoe belangrik is ou sparbome vir jou welstand? ✪

Ou sparbos ( > 70 jaar oud)
3.7. Hoe belangrik is ou sparbome vir jou welstand?

3.8. Hoe belangrik is ontspanningsareas vir jou welstand? ✪

Areas in die natuur met infrastruktuur vir ontspanningsaktiwiteite (byvoorbeeld, staproetes, piekniek plekke of ander speelgrond)
3.8. Hoe belangrik is ontspanningsareas vir jou welstand?

3.9. Hoe belangrik is stedelike areas vir jou welstand? ✪

Stede en dorpe
3.9. Hoe belangrik is stedelike areas vir jou welstand?

3.10. Hoe belangrik is stedelike groen ruimtes vir jou welstand? ✪

Parks, straatbome en ander groen ruimtes in die stedelike areas
3.10. Hoe belangrik is stedelike groen ruimtes vir jou welstand?

3.11. Hoe belangrik is landelike dorpe vir jou welstand? ✪

Klein dorpe in landelike areas
3.11. Hoe belangrik is landelike dorpe vir jou welstand?

3.12. Hoe belangrik is riviere en mere vir jou welstand? ✪

Landskap met riviere en mere
3.12. Hoe belangrik is riviere en mere vir jou welstand?

3.13. Hoe belangrik is die landbou landskap vir jou welstand? ✪

Dit is oor die algemeen boerdery areas wat gewasse en/of diere kweek
3.13. Hoe belangrik is die landbou landskap vir jou welstand?

3.14. Hoe belangrik is semi-natuurlike grasland areas vir jou welstand? ✪

Dit is areas wat wye oop velde het en nie intensief bestuur word nie.
3.14. Hoe belangrik is semi-natuurlike grasland areas vir jou welstand?

3.15. Hoe belangrik is wetlands vir jou welstand? ✪

Landskap met wetlands en moerasse of veengebiede
3.15. Hoe belangrik is wetlands vir jou welstand?

3.16. Hoe belangrik is die see-kant en die Baltiese see kus vir jou welstand? ✪

Strande, duine by die see en kuslandskap.
3.16. Hoe belangrik is die see-kant en die Baltiese see kus vir jou welstand?

3.16. Hoe belangrik is kulturele erfenis voorwerpe in die landskap vir jou welstand? ✪

Kasteelheuwels, verdedigingsforte en ander kulturele erfenis voorwerpe.
3.16. Hoe belangrik is kulturele erfenis voorwerpe in die landskap vir jou welstand?

Van die bogenoemde grondbedekkings, watter grondbedekking is die belangrikste vir jou welstand? ✪

Asseblief kies die belangrikste grondbedekking vir jou welstand uit die keuselys.

Van die bogenoemde grondbedekkings, watter grondbedekking is die minste belangrik vir jou welstand? ✪

Asseblief kies die minste belangrike grondbedekking vir jou welstand uit die keuselys.

Jy het die opname voltooi. Dankie vir jou hulp.