Die Sims Gemeenskap Kommunikasie op Twitter

Hallo, my naam is Greta en ek doen 'n opname oor Die Sims gemeenskap kommunikasie op twitter en hoe Die Sims hul gewildheid verwerf het. 

Die doel is om die taktieke, algoritmes, kommunikasie tussen skeppers en hul aanhangers te bestudeer en hoe mense voel om in Die Sims gemeenskap te wees. 

Hierdie opname is anoniem en nie verpligtend nie, maar jou antwoorde sal baie help om die resultate vir hierdie studie te bereik. Jy kan die resultate sien sodra die opname ingedien is, maar alle persoonlike inligting sal vertroulik gehou word. 

As jy besluit om hierdie opname in te vul, sal dit waardeer word en as jy enige vrae het, kan jy my kontak op: [email protected]

Wat is jou ouderdom?

Wat is jou geslag?

Watter land kom jy vandaan?

    …Meer…

    Watter sosiale media platforms gebruik jy?

    Speel jy Die Sims?

    Is jy bang om jou mening op twitter, of ander sosiale media platforms in die Sims gemeenskap uit te druk?

    Wat is jou mening oor Die Sims Gemeenskap op Twitter? (Dink jy dit is gesond? Of haatlik? Kan mense hul mening uitdruk sonder om bang te wees vir oordeel?)

      …Meer…

      Wat is die mees algemene onderwerp wat jy op twitter gesien het wat bespreek word rakende Die Sims gemeenskap?

        …Meer…

        Glo jy dat die besprekings op twitter (of ander sosiale media platform) 'n impak gehad het op die gewildheid van Die Sims?

        Het jy ooit glits in jou spel gehad? Het jy ooit oor hierdie glits aan ander vertel? Vriend/ familie kring? Sosiale Media Platforms?

          …Meer…

          Glo jy dat die deel van glits een van die strategieë kan wees om gewildheid vir Die Sims te verwerf? (Kopieer Ja/Nee as jy niks het om by te voeg)

            …Meer…

            Geniet jy dit om snaakse plasings/ grappe op sosiale media platforms rakende Die Sims te sien?

            Is daar iets wat jy graag wil byvoeg/ kommentaar wil lewer oor hierdie onderwerp?

              …Meer…
              Skep jou eie opnameAntwoord op hierdie vraelys