Tuis
Publiek
Meld aan
Registreer
↩ Antwoorde
Finale Hoofprojek
Wat dink jy is die verskil tussen THRILLER en HORROR?
thriller is meer sielkundig en spanningsvol, horror is meer bloedig en skrikwekkend.
gelede meer as 4j.
horror is net visueel, thriller is geestelik
gelede meer as 4j.
horror skep 'n bang gevoel terwyl 'n thriller meer intens is.
gelede meer as 4j.
«
1
2