Finale Jaar Projek: Samestelling

Waarna word jy eerste aangetrek in hierdie beeld? en Hoekom?

  1. fox
  2. weet nie
  3. die eerste persoon. dit is vanweë verskillende kleure en die eerste ou
  4. middelste een, ander kleur
  5. figures van rotte
  6. gesigte.diere gekleed as mense
  7. diere in pakke. omdat dit buite die gewone is.
  8. die volwasse sterk helderkleurige vos en sentrale fokus
  9. mnr. vos. hoofsaaklik omdat sy kleure 'n komplementêre kontras is. ook is hy die middellyn van simmetrie.
  10. die gesig van die jakkals, dit is perfek gesentreer.