Finale Jaar Projek: Samestelling

Waarna word jou oë aangetrek binne hierdie beeld?

  1. old man
  2. die vensters
  3. die hele beeld is eenvoudig aantreklik en die lig en sonlig is die eerste waar my oë na toe getrek word
  4. window
  5. spiraaltrap en houtkroeg
  6. geel lig
  7. die man in die stoel. weens die helder lig van die venster.
  8. die venster
  9. die ligbronne, die venster en vuur. maar ook die donker swartes - die rykdom van die kleur op die trappe en aan die linkerkant van die beeld.
  10. die helde venster