Finale Jaar Projek: Samestelling

Waarna word jou oë aangetrek binne hierdie beeld?

  1. old man
  2. die vensters
  3. die hele beeld is eenvoudig aantreklik en die lig en sonlig is die eerste waar my oë na toe getrek word
  4. window
  5. spiraaltrap en houtkroeg
  6. geel lig
  7. die man in die stoel. weens die helder lig van die venster.
  8. die venster
  9. die ligbronne, die venster en vuur. maar ook die donker swartes - die rykdom van die kleur op die trappe en aan die linkerkant van die beeld.
  10. die helde venster
  11. die venster
  12. die trappe in die hoek en die persoon in die onderste regterhoek
  13. die linkerkantste karakter om mee te begin en dan die trappe.
  14. die man wat by die venster sit.
  15. die man het gaan sit.