Finansiële geletterdheid begrip

Vraelysresultate is publiek beskikbaar

Wat is jou hoofbronne waaruit jy oor finansies leer?

Het jy 'n persoonlike bankrekening?

Waaraan spandeer jy die meeste van jou geld?

Hou jy daarvan om geld te spaar?

Dink jy dat die skool genoeg oor finansies leer?

As jy geld ontvang, hoe verdeel jy dit?

Waarom dink jy is dit die moeite werd om te spaar?

Dink jy dikwels na of jy regtig 'n item nodig het voordat jy dit koop?