Fisiese Aktiwiteit en Sedentêre Gedrag Opname

Dit is 'n kort vraelys.

Ek het dit nodig vir my studies.

Opname resultate is publiek beskikbaar

Naam: ✪

ouderdomsgroep: ✪

Geslag: ✪

Hoeveel dae in 'n week het jy spandeer om Fisies Aktief te wees? ✪

Gedurende die afgelope maand

Hoeveel minute het jy spandeer om Fisies Aktief te wees op daardie dae? ✪

Gedurende die afgelope maand/Antwoord na die naaste ooreenstemmende nommer

Bepaal jou vlak van Fisiese Aktiwiteit : ✪

Beantwoord asseblief so eerlik as wat jy kan

Hoeveel ure per dag het jy spandeer aan die volgende: ✪

Gedurende die afgelope maand
1
2
3
4
5
6
7
8+
Sit
Stap
Staan
Slap

Hoeveel liter water het jy per dag gedrink? ✪

Gedurende die afgelope maand/Antwoord na die beste van jou kennis

Hoe sou jy jou algehele gesondheid beoordeel: ✪