Folder Uniqueness

EN:

Ons is 'n jong opstartmaatskappy wat probeer om elke student se lewe te vereenvoudig! Die hoofidee van ons produk is om 'n nuwe innoverende klapper te vervaardig. Nie net die ontwerp sal nuut wees nie, maar ook die binnekant van die klapper. Die fokus is op die struktuur wat heeltemal deur ons gedoen sal word. Tog is jy die skepper van jou eie klapper as gevolg van die besluit oor die kleur, slagspreuk, en die kapasiteit van jou klapper. Doen dit net op jou manier!

Dit sal jou net 2 minute neem, so wees asseblief eerlik in jou antwoorde, ons waardeer elke mening en nuwe idees!

Baie dankie vir jou tyd!

DE:

Wir sind ein junges Unternehmen das versucht das Leben jedes Studenten zu vereinfachen da es schon kompliziert genug ist. Die Idee von unserem Produkt ist ein innovativer Aktenordner. Hört sich simple an und ist es auch. Wir wollen das Design und das Innenleben eines normalen Aktenordners verändern und nutzvoller gestalten. Das organisatorische was ein Aktenordner bieten sollte liegt hier im Fokus. Trotzdem bist du der Gestalter von deinem Ordner da du über die Farbe, den Spruch und die Kapazität entscheidest. Just do it your way!

Das ganze wird nur 2 min dauern und wir bitten um ausschließlich ehrliche Antworten und freuen uns über jede Meinung oder Ideen!

Danke für eure Zeit!

Folder Uniqueness
Vraelysresultate is slegs beskikbaar vir die vraelys se outeur

Geschlecht / Gender / Geslacht

Alter / Age / Leeftijd

Wohnort / Residence / Waar woon je?

Beruf / Jobs / Beroep

1) Benutzen Sie einen Ordner für die Uni/Schule/Arbeit? / 1) Do you use a folder für your uni/school/work? / 1) Gebruik je 'n klapper/ordner op skool of vir jou werk?

2)Welche Art von Ordner bevorzugen Sie? / 2)What kind of folder do you prefer? / 2)Watter soort klapper sou jy die liefste wil hê?

3)Welche Farben würden Sie für Ihren Ordner wählen? (bitte 2 auswählen) / 3)Which color would you like to have? (please choose two) / 3)Watter kleur klapper/ordner sou jy wil hê? (kies twee)

4)Möchten Sie ein kleines White-board in Ihrem Ordner? / 4)Would you like to have a little White-Board in your folder? / 4)Sou jy 'n klein white-board in jou klapper/ordner wil hê?

5)Hätten Sie gerne Platz für Ihre Stifte? / 5)Would you like to have space for your pens? / 5)Sou jy ruimte vir jou penne in jou klapper/ordner wil hê?

6)Hätten Sie gerne Platz für Ihren Taschenrechner? / 6)Would you like to have space for your calculator? / 6)Sou jy ruimte vir jou rekenaar in jou klapper/ordner wil hê?

7)Hätten Sie gerne Platz Dokumententaschen (für lose Blätter)? / 7)Would you like to have a documentbox? (for lose paper) / 7)Sou jy 'n dokumententas in jou klapper/ordner wil hê? (vir los bladsye)

8)Hätten Sie gerne Kleber für Notizen? / 8)Would you like to have sticky note pads? / 8)Sou jy post-it's in jou klapper/ordner wil hê?

9)Hätten Sie gerne einen Fächer-Register? (Wenn ja für wie viele Fächer?) / 9)Would you like to have a subject-register? (if yes for how many?) / 9)Sou jy tabbladen in jou klapper/ordner wil hê? (so ja, hoeveel?)

10)Hätten Sie gerne Ihren eigenen Spruch auf der Frontseite? / 10)Would you like to have your own slogan on the frontpage? / 10)Sou jy jou eie gekose teks/aanhaling op die voorkant van die klapper/ordner wil hê?

11)Hätten Sie gerne Platz für Ihre Fotos auf der Frontseite? / 11)Would you like to have your own pictures on the frontpage? / 11)Sou jy ruimte op die voorkant van die klapper/ordner vir foto's wil hê?

12)Haben Sie noch andere Wünsche für Ihren Ordner? / 12)Do you have any other wishes for your folder? Yes, what is it? / 12)Het jy nog ander wense vir die klapper/ordner? Ja, wat is dit?

13) Wie viel würden Sie für den o.g. Ordner ausgeben? / 13)How much would you be willing to pay for this folder? / 13)Wat sou jy 'n redelike prys vind vir hierdie klapper/ordner?

14)Wo würden Sie solch einen Produkt bestellen? / 14)Where would you buy this product? / 14)Waar sou jy hierdie produk koop?

Bitte geben Sie Ihre E-Mail Adresse für das Gewinnspiel / Please type in your E-Mail for lottery (only if you want to take part at the lottary for the 20 € douglas voucher) / Vul jou e-posadres in (sodat ons met jou kan kontak maak as jy die prys wen)