wetenskaplikes stem saam dat die verbranding van fossielbrandstowwe soos olie en steenkool kweekhuisgasse in die lug laat ontsnap en dat hierdie gasse die meeste van die opwarming veroorsaak. 'n ander oorsaak is ontbossing (die omkap van bome). bome absorbeer koolstofdioksied, een van die kweekhuisgasse, uit die lug.
sonhitte, fabrieke, industrie, die verbruik van brandstof wat vir voertuie en industrie gebruik word, ens.
besoedeling
chemikalieë, dampen
fabrieke en motors besoedel die lug, gebrek aan onderwys, strome en see is besoedel met olie van tenks, vernietiging van bome.
pollution
byna alle nywerhede en hul produkte veroorsaak globale opwarming.