Globale opwarming

Hoe kan ons globale opwarming verminder?

  1. minder ry beteken minder emissies.
  2. gebruik minder hitte en lugversorging.
  3. doen jou deel om afval te verminder deur herbruikbare produkte te kies in plaas van weggooibare.
  4. sluit aan by alle provinsies in hierdie probleem
  5. plant meer bome..
  6. beperk die oorsake .,maar nie baie maklik nie
  7. gebruik/produseer meer hernubare energie
  8. die in praktyk bring van elektriese voertuie, die aanplant van bome, en oor die algemeen die vermindering van koolstofdioksied.
  9. herwinning, herbruikbaarheid, doeltreffendheid, besparing
  10. wees meer "groen" :d