Hoe werklik is werklikheid TV

Dit is 'n anonieme vraelys. Neem asseblief 'n paar minute om die vrae te beantwoord. Hierdie opname sal assessering doen oor wat die gehoor van werklikheid TV aanspreek; uiteindelik om uit te vind wat kykers nou in 2014 as werklikheid TV beskou. Dankie dat jy deelneem. As jy nie of nog nie werklikheid TV gekyk het nie, moenie voortgaan nie.

Vraelysresultate is slegs beskikbaar vir die vraelys se outeur

Wat is jou geslag? ✪

Wat is jou ouderdomsgroep? ✪

In watter klas sou jy jouself klassifiseer?

Watter tipe werklikheid TV programme kyk jy / het jy gekyk? ✪

Wat is jou mees gekyk werklikheid TV programme? ✪

Kies een van die programme wat jy in die vorige vraag genoem het, wat was die storielyn van jou mees onthoude episode? ✪

Wat was die eerste werklikheid TV program wat jy onthou om te kyk?

Van die eerste reeks(seisoen) van die program tot die nuutste, het jy enige veranderinge in die inhoud van die program opgemerk? Byvoorbeeld, herhaling van 'n storielyn; fokus op een 'karakter' meer gereeld ens... ✪

As jy ja geantwoord het, wanneer het jy die verandering opgemerk en wat was die verandering?

Voel jy dat werklikheid TV geënsceneer geword het? ✪

Hoe sou jy werklikheid TV definieer? ✪

Waarheen gaan werklikheid TV in die toekoms?