Inligtingssamelewing

In jou mening, wat beteken dit?

  1. no idea
  2. waar die skepping en verspreiding van inligting 'n belangrike aktiwiteit is
  3. dit is 'n samelewing met die skepping en verspreiding van inligting.
  4. miskien bied hulle 'n soort van inligting aan
  5. ek weet nie baie nie.
  6. die term maak glad nie sin nie.
  7. waar die inligting verwerk word wat gebruik of geanaliseer of gemanipuleer word
  8. i don't.
  9. good
  10. om inligting te gee