Is daar ruimte vir 'n nuwe Tapas Restaurant / kroeg in die dorp ?

Die Social Butterflies missie is om ons besigheidsgemeenskap aan die praat te kry. Help hulle om met hul kliënte te skakel & gee die kliënte wat hulle wil hê ... Dink aan ons as die Gashere van 'n Groot cocktailpartytjie & julle is ons gaste. Ons begin met 'n opname wat aan ons gebring is deur 'n plaaslike sakeman wat oorweeg om 'n Tapas Restaurant in die dorp te open. Neem 'n minuut om hierdie opname in te vul & wanneer ons nuwe Sosiale webwerf lewendig gaan, sal ons julle persoonlik na die partytjie nooi met pryse & aanbiedinge op die spel.

Opname resultate is publiek beskikbaar

Hoe gereeld eet jy in 'n restaurant ?

Wat is jou verkiesde tyd om 'n restaurant te besoek

Hoeveel sou jy bereid wees om gemiddeld aan 'n maaltyd per persoon te spandeer ?

Sou jy bereid wees om 'n nuwe restaurant te probeer ?