Kernenergie
'n Nuwe tipe atomiese reaktor "RAPID-L" word in Japan ontwikkel wat so klein is, dat dit in 'n kelder geplaas kan word. Die doel van hierdie vraelys is om uit te vind wat mense weet van kernenergie en watter vooruitsigte dit in die nabye toekoms het.
Resultate is publiek beskikbaar