Koffie en gebak

Wat kom in jou gedagtes op wanneer jy aan koffie dink?

  1. vriende, ontspan tyd
  2. gerieflik
  3. goeie smaak, ontspanne, goeie kwaliteit, ontmoetings met vriende in 'n kafee
  4. gemoedelike sondae, wakker bly tydens nagdiens, ontspan;
  5. ontspan tyd, versnapering, tydskrif lees, sigarette
  6. relax
  7. heerlik
  8. die geur van die koffie
  9. probeer om in die oggend wakker te word!
  10. maak my wakker