Koupon gedrag en motivering

Ons wil graag inligting oor jou koupon gedrag en wat jou motiveer om kouponne te gebruik, insamel. Neem asseblief 'n paar minute om hierdie opname te beantwoord.

Jy is welkom om dit met jou kontakte te deel.

Dankie vooraf

Koupon gedrag en motivering
Opname resultate is publiek beskikbaar

Wat is jou geslag? ✪

Wat is jou ouderdom? ✪

Wat is jou bruto jaarinkomste? (NOK) ✪

Watter van die volgende toestelle besit jy? ✪

Het jy al ooit 'n koupon gebruik? ✪

Gee asseblief aan hoe waarskynlik jy sou wees om kouponne te gebruik vir: (Skaal 1-7) ✪

(1 - Nie waarskynlik nie, 7 - Baie waarskynlik)
1
2
3
4
5
6
7
Jou volgende aanlyn inkopies?
Jou volgende in-winkel inkopies?
Jou volgende gebruik van 'n diens? (bv. restaurant, skoonmaak ens.)

Hoe waarskynlik sou jy wees om die volgende kouponne in te los? (Skaal 1- 7) ✪

(1 - Nie waarskynlik nie, 7 - Baie waarskynlik)
1
2
3
4
5
6
7
Kouponne in Koerante:
Kouponne in Tydskrifte:
Kouponne wat op die internet gevind is:
Kouponne wat per pos ontvang is:
APP kouponne:
SMS kouponne:

Hoe dikwels los jy die volgende kouponne in? (Skaal 1- 7) ✪

(1 - Nie waarskynlik nie, 7 - Baie waarskynlik)
1
2
3
4
5
6
7
Kouponne in Koerante:
Kouponne in Tydskrifte:
Kouponne wat op die internet gevind is:
Kouponne wat per pos ontvang is:
APP kouponne:
SMS kouponne:

Hoeveel stem jy saam met die volgende stellings? (Skaal 1- 7) ✪

(1 - Nie waarskynlik nie, 7 - Baie waarskynlik)
1
2
3
4
5
6
7
Ek koop baie vir afslag
Ek kyk gewoonlik na die pryse selfs vir goedkoop items
'n Mens kan baie geld bespaar deur rond te koop vir bargains
Ek let gewoonlik op verkope en afslag

Hoe waarskynlik sou jy wees om kouponne in te los: (Skaal 1- 7) ✪

(1 - Nie waarskynlik nie, 7 - Baie waarskynlik)
1
2
3
4
5
6
7
Met 'n kort vervaldatum?
Met 'n lang vervaldatum?
Voor vervaldatum?

Gee asseblief 'n rangorde aan die volgende kouponne gebaseer op die prys vertoon? (Skaal 1- 5) ✪

(1= Baie sleg en 5= Baie goed)
Gee asseblief 'n rangorde aan die volgende kouponne gebaseer op die prys vertoon? (Skaal 1- 5)
1
2
3
4
5
Koupon 1
Koupon 2
Koupon 3
Koupon 4
Koupon 5

Hoe waarskynlik sou jy wees om elkeen van die volgende kouponne in te los? (Skaal 1- 5) ✪

(1= Laaste prioriteit en 5= Eerste prioriteit)
Hoe waarskynlik sou jy wees om elkeen van die volgende kouponne in te los? (Skaal 1- 5)
1
2
3
4
5
Koupon 1
Koupon 2
Koupon 3
Koupon 4
Koupon 5

Gee asseblief aan hoeveel jy saamstem met die volgende stellings: (Skaal 1- 5) ✪

(1= Stem nie saam nie, 5= Stem saam)
1
2
3
4
5
Ek verkies sent-af koupon
Ek verkies persentasie-af koupon
Ek verkies die finale afgetrokken prys wat op die koupon vertoon word
Ek vind dit onverskillig

Watter van die volgende produk kategorieë sou jy verkies om afslag op te ontvang? (Meervoudige keuses)