Kultuur by ELOPAK
Hierdie opname is ontwerp om inligting te versamel oor die kultuur in jou werksplek en jou persoonlike mening daaroor.
Dit is belangrik dat jy elke vraag beantwoord en op elke stelling so openlik as moontlik reageer.
Dit is nie 'n toets nie, wat beteken dat daar geen korrekte of verkeerde antwoorde is nie. Daarom is jou deelname aan hierdie opname vrywillig.
Die resultate van die opname sal slegs vir navorsingsdoeleindes gebruik word en dit sal geen invloed op jou indiensneming by die maatskappy hê nie.
Hierdie opname is anoniem, en vertroulikheid is gewaarborg.
Riglyne oor hoe om die opname in te vul
Asseblief kies een van die antwoorde onder elke stelling waarmee jy saamstem en wat werklik die manier waarop jy dinge sien, verteenwoordig. As jy nie die presiese antwoord vind wat by jou behoefte pas nie, gebruik die naaste een daaraan.