Mediterrane vlugtelingkrisis
Geagte deelnemers
Ons is 'n groep Internasionale Verhoudingsstudente aan die Freie Universität Berlin, (Duitsland) en wil graag die Mediterrane vlugtelingkrisis analiseer vir 'n opdrag in ons program. Hierdie opdrag sluit 'n meningspeiling in.
Ons sal baie dankbaar wees as u die volgende vrae kan beantwoord, wat eksklusief gebruik sal word vir data-analitiese doeleindes in ons politieke wetenskap navorsingsmetodes klas. Om hierdie opname in te vul sal slegs 4 tot 5 minute neem en u antwoorde is belangrik vir ons navorsing. As u nie seker is oor 'n antwoord nie, sirkel net die antwoord wat die naaste is aan wat u dink. Alle antwoorde sal anoniem hanteer word. Baie dankie dat u bydra tot ons studie.