Meet Op

M E E T - O P

Meetbeker met resepte daarop gedruk

Wat kry jy?

‐ Meetbeker

‐ Bak resepte

‐ Skaal in ml en gram

‐ Geschik vir skottelgoedwasser

Wat het jy nie meer nodig nie?

‐ skaal

‐ aparte meetbeker

‐ aparte mengbak

‐ kookboek vir lekkernye

‐ kennis in bak

‐ baie tyd & ruimte

Meet Op
Opname resultate is publiek beskikbaar

Hoe oud is jy?

Wat is jou geslag?

Wat is jou gesinsstatus?

Wat is jou werksstatus?

Hoe gereeld bak jy?

Wat bak jy gewoonlik? (meer antwoorde is moontlik)

Het jy meer tydsbesparende produkte in die kombuis nodig?

Het jy meer ruimtebesparende produkte in die kombuis nodig?

Het jy 'n bakpan by die huis?

Watter resepte op die meet op sou jy verkies? (meer antwoorde is moontlik)

Watter kleur vir die meet op sou jy verkies? (meer antwoorde is moontlik)

Waar informeer jy jouself oor kombuis toerusting? (meer antwoorde is moontlik)

Waar koop jy jou kombuis toerusting?

Hoeveel geld sou jy spandeer vir die meet op?

Sou jy die meet op koop?

Sou jy die meet op as 'n geskenk koop?

As ja, wie sou die meet op as 'n geskenk van jou ontvang?

Het jy enige soort wense vir die meet op?