MiniTree Opname

Die MiniTree is 'n heeltemal nuwe produk. Soos die naam "MiniTree" aandui, is dit 'n appelboom wat nie besonder groot word nie (hoogstens 2 m hoog en 50 cm breed). Daarbenewens bied dit die volgende voordele

* heerlike vrugte * Kwekerskwaliteit * Geen snoei nodig * Geen spuit teen swam besmetting

Die idee:

Wat kan mooier wees as om 'n eie vrugteboom in die tuin of op die balkon te hê? Of om iemand baie spesiaal daarmee 'n plesier te doen? Dit is nou moontlik, want hierdie boompies is uitstekend geskik vir aanplant in 'n pot sowel as in moedergrond. Die vrugteboom is 'n oorspronklike, simboliese en modebewuste geskenk wat ook bydra tot 'n groener omgewing.

MiniTree Opname

Watter geslag het u?

Watter nasionaliteit het u?

    …Meer…

    Hoe oud is u?

    Sou u 'n MiniTree as geskenk koop?

    As ja, vir watter geleentheid sou u 'n MiniTree koop?

    Hoeveel geld sou u bereid wees om aan hierdie produk uit te gee?

    Skep jou eie vraelysAntwoord op hierdie vraelys