Nanotegnologie in verwerkers

7. Watter voordeel ken jy van nanotegnologie in verwerkers?

  1. ek weet niks daarvan nie.
  2. nanotegnologie maak rekenaars vinniger en kleiner.
  3. gebruik minder energie
  4. regtig niks, kan jy vir my meer inligting gee?
  5. ek het nog nooit van so iets gehoor nie.
  6. die beste tegnologie ooit :d