Navorsing bevindings oor die effek van die Internet

Is jy rekenaarvaardig? Dink jy dit is belangrik om die Internet in vandag se samelewing te kan gebruik?

  1. ja, ek dink dit is belangriker
  2. ja, mens moet weet hoe om die internet in vandag se wêreld te gebruik.
  3. ja, ek is. ja, dit is belangrik.
  4. nee, dit is nie nodig nie, ons het rekenaaronderrig nodig, maar ons moet 'n idee hê.
  5. ja. natuurlik
  6. ja. 'n mens moet die basiese dinge oor rekenaars en hul gebruike weet. sonder om rekenaarleer te ken, sal die internet nutteloos wees.
  7. goeie verwysing
  8. ja. dit is baie belangrik.
  9. yes
  10. www