Navorsing bevindings oor die effek van die Internet

Waarvoor gebruik jy die Internet (Kies soveel redes as wat jy wil)? d.w.s. Besigheid, werk, opvoedkundige doeleindes, sosiale media, speletjies ens.

  1. game
  2. yes
  3. alle doeleindes.
  4. besigheid, werk, sosiale media
  5. alle basiese behoeftes
  6. besigheid, werk, sosiale media
  7. besigheid, werk, vrye tyd, nuus lees, sosiale media, speletjies
  8. y
  9. mainlik om universiteitwerk te voltooi, het ek gevind dat facebook 'n maklike manier is om in kontak te bly met mense wanneer ek groepswerk doen, sosiale media.
  10. sosiale media, nuus, speletjies, onderwys, luister na musiek, kyk tv