Navorsing bevindings oor die effek van die Internet

Laai jy musiek, flieks ens. van die internet af? Gebruik jy onwettige of wettige metodes? Waarom - is jy bekommerd oor die effek daarvan op die ekonomie ens.?

  1. ek laai al my musiek wettig af, maar ek doen dit selde. ek is 'n groot gebruiker van spotify.
  2. nee, ek laai nie musiek ens. van die internet af nie, en sou nooit onwettige metodes gebruik nie, ek dink net nie dit is reg om onwettig te laai nie.
  3. yes
  4. ek laai musiek onwettig af omdat die ekonomie geld sal verloor as mense musiek aflaai.
  5. nee. ek verkies my musiek op 'n cd en films op die tv!