Navorsing bevindings oor die effek van die Internet

Hoe dink jy sal die Internet in die toekoms verander (sê 100 jaar)? D.w.s. sy gebruike, vermoë

  1. mense raak meer verslaaf en geheg daaraan en dit sal ook die basiese noodsaaklikheid wees
  2. dit sal die spoed verhoog. ook die koste.
  3. meer kunsmatige intelligensie sal toegepas word en dit sal meer handig en nuttig wees. miskien kan ons selfs die klimaat en gebeure op ander planete self leer ken.
  4. ek dink dit sal goedkoop wees.
  5. dit sal goedkoper word en almal sal dit kan bekostig.
  6. dit sal 'n groter invloed in 'n mens se lewe hê as wat dit vandag is. dit bring kennis.
  7. 499
  8. mense sal heeltemal afhanklik van die internet word. geen werk sal moontlik wees sonder internet nie.
  9. evolueer meer
  10. nice