Navorsing van die Litouwse Beeld

B 10. Waar het jy die eerste keer van Litouwen gehoor?

  1. eurovisie sangkompetisie :-)
  2. skool (geskiedenis)
  3. nuus 'n paar jaar gelede.
  4. doringboom
  5. eurovisie-sangkompetisie
  6. geskiedenisles
  7. news
  8. toe ek na letland en estland gegaan het.
  9. toe ek my litause vriende vir die eerste keer ontmoet het (2003)
  10. by die skool, in 'n geografie les.