Navorsing van die Litouwse Beeld

B 16. Het jy al ooit van Vilnius gehoor? (as JA, wat is dit?)

  1. ja; dit is die hoofstad
  2. ek weet nie wat dit is nie, het nooit van daardaan gehoor nie.
  3. die 'nuwe' hoofstad (kaunas was die ou een, reg?) het gehoor dit het pragtige argitektuur.
  4. die hoofstad
  5. die hoofstad
  6. hoofstad van die land
  7. natuurlik, hoofstad van litouwen
  8. vilnius hoofstad van litouwen
  9. ja, hoofstad
  10. ja, dit is die hoofstad van litouwen