Ondersoek oor speletjies

Vir jou wat speletjies speel of kinders het wat speletjies speel.

Vraelysresultate is publiek beskikbaar

Geslag? ✪

Ouderdom? ✪

Hou jy daarvan om speletjies te speel? ✪

Op watter platform speel jy? (Meer as een antwoord moontlik) ✪

Gemiddeld, hoeveel ure speel jy speletjies per week? ✪

Hoe vind jy nuwe speletjies? (Meer as een antwoord moontlik) ✪

Wat vind jy die belangrikste in speletjies? (Meer as een antwoord moontlik) ✪

Watter tipes speletjies speel jy? (Meer as een antwoord moontlik) ✪

Hoe verkies jy om speletjies te speel? ✪

Het jy kinders wat 15 of jonger is? ✪

As jy kinders van 15 of jonger het, watter van die volgende stellings kan jy identifiseer? ✪

Hoe vind jy nuwe speletjies vir jou kind/kinders? (Meer as een antwoord moontlik) ✪

Watter van die volgende stellings kan jy die meeste identifiseer wanneer jy speletjies speel? ✪