Onderzoek na vrees
Ek doen 'n ondersoek na hoeveel mense sekere dinge vrees.
Hieronder is 'n lys van vrese, en 'n skaal van een tot tien, kies asseblief watter kategorie op jou van toepassing is.
1- Dit is nie 'n vrees nie, ek maak glad nie daaroor bekommerd
10- Dit is 'n uiterste vrees, ek maak baie gereeld daaroor bekommerd