Oriëntasiespel

Skryf die terugvoer (voorstelle, verbeterings, kommentaar ens)

  1. ek het regtig die oriëntasiespel geniet. dit was 'n lekker geleentheid om kollegas van ander spanne beter te leer ken. ek moedig net aan om een so 'n spel per kwartaal of 'n soortgelyke geleentheid te organiseer, indien moontlik.