Piraterij en Plagiaat

‘n Klein opname oor piraterij en plagiaat.

Opname resultate is publiek beskikbaar

Wat is jou geslag?

Hoe oud is jy?

Wat is jou nasionaliteit?

Weet jy wat rekenaarpiraterij is?

Het jy al ooit 'n speletjie, musiek, toepassing ens. ge-pirate?

Ken jy enige vriende wat iets ge-pirate het?

Weet jy wat die betekenis van plagiaat is?

Het jy al ooit geplagieer?