Praktikum

Julle hulp is gevraag! Ons moet aan die einde van die semester 'n aanbieding vir die module Nederlands hou. Die opname neem net 'n paar sekondes, so neem asseblief die tyd en help ons :-)

Vraelysresultate is publiek beskikbaar

Geslag

Beroep

Wil jy 'n praktikum gedurende die studie doen?

As ja, waar wil jy die praktikum deurbring? (meerdere antwoorde moontlik)

Verduidelik jou keuse