Toerisme in Litouwen
negatief - toename in besoedeling en afname in woude.
positief - hupstoot in ekonomie en wêreld erkenning.
sommige nadelige gevolge soos te veel toeriste kan die natuurlike skoonheid beskadig.
dit sal positiewe effekte hê soos die skep van meer werksgeleenthede, meer investering van beleggers.
dit sal positief die land beïnvloed
1. ekonomies
2. sosiaal