UNEEK Tie-dye het jou hulp nodig!!!

Kies jou gunsteling 3-4 ontwerpe/kleur per kategorie en klik SUBMIT onderaan die bladsy

Dankie vir jou insette!! (:

Opname resultate is publiek beskikbaar

Watter racerback rok ontwerp/kleur is jou gunsteling?? Kies 3-4

Watter T-hemp rok ontwerpe/kleur hou jy die meeste van? Kies 3-4

Watter tank top ontwerp/kleur is jou gunsteling? Kies 3-4