Verbruikersgedrag en bestemmingskeuse in die toerismebedryf

As jy slegte ervarings gehad het, wat het dit veroorsaak?

  1. none
  2. onvriendelike mense, baie swak akkommodasie
  3. swak diens
  4. die weer was vreeslik, die hotel was 5 sterre, maar die diens was verskriklik, die kos was nie goed nie, die strand was nie skoon nie sowel as die swembaddens.
  5. slegte diens, akkommodasie
  6. geen slegte ervaring
  7. people
  8. ----------
  9. nooit daar gewees
  10. crime