Viering van Vryheid

Om die 98ste herdenking van Litouenië se Onafhanklikheid en die 26ste herdenking van die herstel van Litouenië se onafhanklikheid te vier, nooi ons jou uit om aan 'n aanlyn-toets deel te neem genaamd "Viering van Vryheid"

Viering van Vryheid

Die naam van Litouenië is die eerste keer genoem in

Die Litouwse taal is die oudste oorleefde taal van een familie van tale. Watter een van die volgende?

Die hoofstad van Litouenië is

Litouenië het landgrense met:

Litouenië is 'n lid van

Wanneer het Litouenië by NATO aangesluit?

Waar in Litouenië is die NATO se Baltiese Lugpolisiemissie gebaseer?

Een van die huidige hoëgeplaaste amptenare van Litouenië was ook 'n lid van die Europese Kommissie. Wie?

Hoeveel Lede van die Europese Parlement is in 2014 in Litouenië verkies?

Litouenië het in 2009 by die euro sone aangesluit

Litouwers neem aktief deel aan georganiseerde sport. Die gewildste sport in Litouenië is

Lonely Planet, die grootste reisgidsboek-uitgewer in die wêreld, het Litouenië as die derde beste toeristebestemming vir 2015 aangewys. Sommige van die redes wat genoem is om Litouenië te besoek, is pragtige plekke, soos die Koerlandse Spit en die barok Ou Stad van Vilnius – albei ingesluit op die UNESCO Wêrelderfenislys. Hoeveel Litouwse voorwerpe is op die UNESCO Wêrelderfenislys en op die Verteenwoordigende Lys van die Ontasbare Kultuurerfenis van die Mensdom?

Litouenië hou posisie Nr. ……. op die 2016 Indeks van Ekonomiese Vryheid

Watter van die feite hieronder is waar?

Naam en Van

  1. aira karvelytė
  2. sb
  3. venkat philipp
  4. patel prakash
  5. dileep nair
  6. damien maule
  7. flora francis kannampallil
  8. benjamín espinosa
  9. laima
  10. alla ivashkevich
…Meer…

Land

  1. lithuania
  2. india
  3. india
  4. india
  5. india
  6. india
  7. belgium
  8. spain
  9. mexico
  10. litaue
…Meer…

E-pos

  1. [email protected]
  2. [email protected]
  3. [email protected]
  4. [email protected]
  5. [email protected]
  6. [email protected]
  7. [email protected]
  8. [email protected]
  9. [email protected]
  10. [email protected]
…Meer…
Skep jou eie vraelysAntwoord op hierdie vraelys