Vinige kos - kopie

Waarom verkies jy hierdie restaurant ?

  1. baie variasies met hoendermaaltye
  2. vinnig en gerieflik
  3. die hoender smaak beter en hulle het 'n mengsel van hamburgers en hoender..wat ek hou van.
  4. kfc restaurant bied gesinsboksies (koning grootte) met hoender aan.
  5. location
  6. ek hou van hoendernuggets.