Vrae oor reis

Vertel van dinge wat U die meeste van hou oor U gunsteling land.

  1. strande, goeie restaurante, kulturele geleenthede, bierhuise, ens.
  2. die kultuur en tradisie
  3. nature, museums, parks, beaches in afrikaans is: natuur, museums, parks, strand.
  4. die natuur en besienswaardighede in switserland
  5. geskiedenisplase, kroege..
  6. kultuur, naglewe, klub en kroeë, natuur en landskappe
  7. temples, ou monumente, stranden
  8. plane
  9. kultuur en tradisies
  10. food