Vrae oor reis

Vertel van dinge wat U die meeste van hou oor U gunsteling land.

  1. sokker
  2. ek het nie 'n gunsteling land nie.
  3. climate
  4. no
  5. churches
  6. my gunsteling land is frankryk. ek hou van die mode daar en die weer. en natuurlik franse meisies.
  7. flieks en kos
  8. ek hou van die natuur, bos, voëlhuis.
  9. movies
  10. moved
  11. strande, goeie restaurante, kulturele geleenthede, bierhuise, ens.
  12. die kultuur en tradisie
  13. nature, museums, parks, beaches in afrikaans is: natuur, museums, parks, strand.
  14. die natuur en besienswaardighede in switserland
  15. geskiedenisplase, kroege..
  16. kultuur, naglewe, klub en kroeë, natuur en landskappe
  17. temples, ou monumente, stranden
  18. plane
  19. kultuur en tradisies
  20. food
  21. pelgrimsreise, heuwelstasies, woude, watervalle
  22. mense, inheemse taal en kultuur, pragtige parke / natuurskoon / strande, prettige nuwe ervarings
  23. museums
  24. gratis wi-fi sones
  25. narkotika
  26. bars
  27. mal gebeurtenisse
  28. moderne geboue
  29. 'n groot verskeidenheid aktiwiteite
  30. goedkope pryse
  31. my gunsteling land is china. ek dink dat chinese mense baie lekker kos het, hulle het 'n baie interessante kultuur en geskiedenis.
  32. ek het nie 'n gunsteling land nie, maar ek sou graag na brasilië wil reis, omdat ek graag beter met hul kultuur bekend wil raak.
  33. verbazingwekkende natuurskoon
  34. clubs
  35. somervestivals
  36. litouwen basketbal
  37. kos, reisbestemming, mense, lewenstyl, ganja, kultuur.
  38. 'n verskeidenheid klerewinkels
  39. interessante tradisies
  40. dit is die hoofstad - parys
  41. my gunsteling land is spanje. ek hou van die weer en ek hou van paella - 'n tradisionele spaanse maaltyd.
  42. ru harde baas
  43. beer
  44. bridz
  45. smaaklike kos
  46. vriendelike mense
  47. weersomstandighede
  48. weather
  49. beer
  50. beroemde geboue
  51. culture
  52. 'n motor rys
  53. puub
  54. pragtige strande
  55. kos, mense
  56. food
  57. pragtige plekke
  58. people
  59. pragtige platteland
  60. weather
  61. klimaat, warm mense, natuur.
  62. pizza
  63. beroemde plekke
  64. weer en kos
  65. ek is lief vir italië se kookkuns, kultuur, mense, weer en wonderlike strande.
  66. kos, kultuur, weer en lekker mense
  67. ek hou van italië. ek hou van baie dinge oor hierdie land, byvoorbeeld, kos, mense, weer.
  68. ek hou van italië. ek hou van baie dinge oor hierdie land, byvoorbeeld, kos, mense, weer.
  69. pragtige natuur en landskap.