Vraelys oor kliëntbelangstelling

Hierdie vraelys is ontwerp om kliëntkeuses van winkels of kettingwinkels te identifiseer en kyk ook na die hoogste prys wat kliënte bereid is om te betaal vir 'n kilogram heel hoender.

Opname resultate is publiek beskikbaar

In watter winkel doen jy gewoonlik inkopies?

As jou antwoord ANDER is, skryf asseblief watter ander winkel jy besoek.

Beskryf asseblief kortliks hoekom jy in hierdie winkel inkopies doen (prys, ligging,...)

Wat is die hoogste prys wat jy bereid is om te betaal vir 'n kilo heel hoender?

Verkies jy meer duurder goedere weens verwagting van beter kwaliteit?

Het jy 'n gunsteling handelsmerk van hoender?

Kies asseblief jou geslag.

Kies asseblief jou ouderdom.